| Modulekode | SCU 733 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Die aard van die natuurwetenskappe, tegnologie en wiskunde: openbare begrip en die impak van wetenskap en tegnologiese bedrywe op die gemeenskap; Etiese implikasies van wetenskaplike en tegnologiese vooruitgang. Inheemse Kennis Stelsels (IKS), etnowiskunde en -tegnologie en epistemologie. Implikasies vir onderrig- en leer-inhoud, en verwagte leeruitkomste. Die aard van kurrikula ten einde wetenskaplike wyses om die wêreld te verstaan te ontwikkel. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme |
|
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App